RTS KrimpVark Información técnica Pagina 39

  • Descarga
  • Añadir a mis manuales
  • Imprimir
  • Pagina
    / 43
  • Tabla de contenidos
  • SOLUCIÓN DE PROBLEMAS
  • MARCADORES
  • Valorado. / 5. Basado en revisión del cliente
Vista de pagina 38
- 15 -
Versorging
Krimpvark tweerigting radio wat u aangekoop
het is ‘n elektroniese apparaat. Volg
onderstaande versorging om sodoende die lewe
van u toerusting te verleng.
1. Moet asseblief nie prober om die radio
produk oop te maak nie, aangesien daar binne-in
geen versienbare onderdele is nie.
2Moet die radio nie in fyn stowwerige gebied
of waar daar fyn ystervylsels kan wees gebruik nie.
Ook nie in ‘n gebied waar daar chemikalie is nie.
3 Skakel u tweerigtinradio af wanneer u
brandstof ingooi.
4Moet nie die tweerigtingradio in die son of in
warm area vir lang periodes los nie. Hoe temperature
sal die elektroniese onderdele se lewe verkort. Dit
kan ook die plastiese omhulsel versteur.
Vista de pagina 38
1 2 ... 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43

Comentarios a estos manuales

Sin comentarios